Inleiding

OCRAM is geleë in die middel van die Vredefortkoepel.  Dit is ‘n pragtige bosveldplaas in die Vrystaat Provinsie, omtrent 10 km buite Parys en 140km vanaf Johannesburg. GPS  

Daar is tans 22 spesis te jag op die plaas vanuit 5 hides.

Slegs boogjag en kruisboog jag word toegelaat – streng GEEN vuurwapens.

OCRAM is located in  the middle of the Vredefort Dome.  It is a beauttiful bushveld farm, in the Free State Province, 10, km outside Parys and 140 km from Johannesburg.

Currently there is 22 species to be hunted out of 5 hides.

Only bowhunting and crossbow hunting is allowed – strictlly NO firearms.